Testimonials
"Dear Danie
Thank you for your email it is appreciated, your service has been great and I honestly have no complaints but rather compliments that are due.
The furniture is beautiful and we are very pleased to have bought such high quality goods from Karongwe Furniture. The service received right up to delivery of the goods was very professional and I will certainly be advertising your company.
Should we require any other furniture we will definitely be visiting your showroom again.
Many thanks once more.
Kind Regards,
Tracey Basson"
Johannesburg, South Africa
----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
"More Dalain, Elize, Rudi, Michelle (in haar tydelike afwesigheid) & die res van julle span,
Hierdie is net 'n kort boodskap om baie dankie te se vir die STUNNING slaapkamermeubels wat jul gister vir ons afgelewer het.
Dit lyk selfs NOG mooier as wat verwag is: en kyk, dit wil wraggies gedoen wees!!!! Ons dink julle kwaliteit vakmanskap het klaar ons ouers, vriende & bure oortuig om 'n draai by jul fabriek te gaan maak...
Ons waardeer dat julle spesiaal later as normale ure PTA toe vertrek het & sal beslis in die toekoms ons versameling wil uitbrei met die res van julle reeks.
Vriendelike groete,
Jacques & Nanette Burger"
Pretoria, South Africa

